Vetplantfees 2018 Calitzdorp

When:
22/09/2018 - 24/09/2018

Address:
Calitzdorp Railway Station
Calitzdorp
Calitzdorp, Western Cape,
South Africa

Get driving directions
Phone:
076 298 7337

Contact Name:
Buck Hemenway

Send Email

Description

Vetplantfees - 22 to 24 September 2018 - Calitzdorp

The Vetplantfees (Succulent Festival) is an annual festival hosted by the Calitzdorp Succulent Society to showcase of many of South Africa’s beautiful and rare succulents together with succulents from all over the world.

The festival will take place on 22 to 24 September 2018 in the centre of Calitzdorp in the Klein Karoo, a region where many of the succulents, endemic to South Africa, can be seen in its natural environment.

Succulent enthusiasts who visit Calitzdorp during the festival will be able to immerse themselves in a range of activities to discover the world of succulents. Whether you live in Calitzdorp, Cape Town, George or Johannesburg you will see indigenous and rare succulents in their natural habitat, buy specimens not available in nurseries and get advice on how to propagate, grow and care for succulents in the garden.

The festival will include:
* Veld Walks led by local guides
* A potted plant market hosted by growers
* Educational talks by succulent experts
* “How To” workshops
* Original plant pots for sale
* Succulent plant exhibition
* Botanical art exhibition
* Botanical art sold byartists
* A rare plant auction
* Activities for children

Entrance to the festival is free.

Information about the festival will be made available on the website of the Calitzdorp Succulent Society at www.vetplant.co.za.

ABOUT US
The Calitzdorp Succulent Society tries to assist with the conservation and preservation of succulents from Klein Karoo through public education and promotion. To join the society or to learn more about its projects & activities, visit www.vetplant.co.za.


Persverklaring
Vir Onmiddelike Vrystelling

Vetplantfees - 22 tot 24 September 2018 - Calitzdorp

Die Vetplantfees is ‘n jaarlikse fees wat aangebied word deur die Calitzdorp Vetplantvereniging en beoog om ‘n vertoonvenster vir die pragtige en skaars vetplante van Suid Afrika te wees, alhoewel vetplante van oor die hele wêreld by die fees besigtig kan word.

Die fees vind vanaf 22 tot 24 September 2018 plaas in Calitzdorp in die hart van die Klein Karoo waar baie van die vetplante wat endemies aan Suid-Afrika is, gesien kan word.

Vetplant- entoesiaste wat Calitzdorp tydens die fees besoek, sal deur die reeks aktiwiteite wat angebied gaan word, blootgestel word aan die wêreld van vetplante. Of jy nou in Calitzdorp, Kaapstad, George of Johannesburg woon, jy het die kans om inheemse en skaars vetplante in die natuur te sien. Jy sal ook van die skaars vetplante wat nie in kwekerye beskikbaar is nie kan koop en raad kan kry by kundiges oor hoe om die vetplante self te kweek en te versorg.

Die fees sal insluit:
* Veldstappies gelei deur ‘n plaaslike kundiges
* Opvoedkundige praatjies deur vetplantspesialiste
* Werkswinkels oor hoe om vetplante te kweek en te versorg
* Stallietjies met vetplante wat te koop aangebied word
* Stallietjies met plant potte wat te koop aangebied word
* 'n Uitstalling van seldsame vetplante
* 'n Uitstalling van botaniese kuns
* Botaniese kuns te koop direk van kunstenaars
* 'n Seldsame plantveiling
* Aktiwiteite vir kinders

Toegang tot die fees by die Calitzdorpstasie is gratis.

Inligting oor die fees sal beskikbaar gestel word op die Calitzdorp Vetplantvereniging se webwerf by www.vetplant.co.za.

OOR ONS
Word ‘n lid van die vereniging by www.vetplant .co.za of leer meer oor die aktiwiteite en projekte waarmee die vereniging ‘n rol probeer speel in die behoud en bewaring van vetplante in die Klein Karoo.