Produksie Bestuurder / Kweeker

Overview

Kweeker vir top kweekhuis boerdery.
Ouderdom 30-45 jaar. Leergierig, hardwerkend met goeie bestuursvermoe. Nie-roker. Rekenaarvaardig noodsaaklik.
Stuur CV - hanna@pcwireless.co.za


Send Email

Address
Naboomspruit
Nylstroom, Naboomspruit, Limpopo, 0560,
South Africa

Phone
014 161 0602